Sluit by ons aan vir ons reflektiewe diens 8vm Sondae

‘n Stil, reflektiewe diens wat in die Tuinkamer gehou word.

Skakel met die kerkfamilie oor tee en koffie na die diens.